Нижче наведено текст пісні Want As Ek Droom , виконавця - Karen Zoid з перекладом
Оригінальний текст із перекладом
Karen Zoid
As ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Mmmmm
Net as ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Selfs …
al kry ek seer.
Waar’s die deur wat oop sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, is als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Gee my 'n kans …
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
As ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer…
що ну?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek room, voel ek die oomblik.
Want as ek room, is ek al daar.
Want as ek room, is als vergete.
Want as ek room, kan ek weer staan.
Чистий як ек кімната.
Ммммм
Чистий як ек кімната.
Ek sal val, ek sal opstaan.
себе…
al kry ek seer.
Waar’s die deur wat oop sal gaan?
Die kans…
wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor start, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek room, voel ek die oomblik.
Want as ek room, is ek al daar.
Want as ek room, is als vergete.
Want as ek room, is als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my room uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Гей мій 'n kans…
Want as ek room, voel ek die oomblik.
Want as ek room, is ek al daar.
Want as ek room, is als vergete.
Want as ek room, kan ek weer staan.
Чистий як ек кімната.
Чистий як ек кімната.
Чистий як ек кімната.
Пісень різними мовами
Якісні переклади всіма мовами
Знаходьте потрібні тексти за секунди