Deur Druk - Karen Zoid, Early B
С переводом

Deur Druk - Karen Zoid, Early B

Год
2020
Язык
`Англійська`
Длительность
287310

Нижче наведено текст пісні Deur Druk , виконавця - Karen Zoid, Early B з перекладом

Текст пісні Deur Druk "

Оригінальний текст із перекладом

Deur Druk

Karen Zoid, Early B

Оригинальный текст

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Stel ek myself gerus in dit

Solank jy net tevrede is

Voorspoed met als jy bly altyd my bra

Dies maklik die seerste en die realste track wat ek ooit gespit het

Om ernstig te wees dis ‘n track wat ek nooit wou druk het

Van erens in my bors het daar iets hie binne geruk toe ek gehoor het jy wou

split dit en nooit wee saam wou spit het

Dis die lewe die, niemand het ons gesê dit gaan maklik weesi

Thanks vir al daai talks toe MC van ons af weg breek bri

Onthou dit nog soos gister

Ek weeti hoe kan dit nie by jou kleef nie

Jy was die een wat gesê het al beteken dit jou lewe jy gaan dit deur stick

So once more

I’m heart sore thought we have it how could you back up and line

Like that bra you told me that you had my back bra

Was dit manet vir die tracks bra

Nous ek alleen op ‘n track jinne thanks bra

‘n boetie is ‘n boetie ‘n boetie stays ‘n boetie

But ‘n boetie don’t let boeties stand alone

Maar ‘n boetie bly ‘n boetie dies vir een en elke boetie

Boeties change…

I just thought I’d let you know

Dat ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede is

Stel ek myself gerus in dit

Voorspoed met als jy bly altyd my bra

En dies dieper as ‘n number

Dieper het ek gekrap om die gevoel te haal wuh

Verby die trane, slaap lose nagte

My dankie gebedens draai nou na klagte

Op my knieë soos Here U weet ek prys U

Ma God my Vader ek like nie die way dit change nie

U het gese dat ek gaan teespoed erens kry hie

Ma Here nee asseblief Here nie hy nie

Na my gebed het ek Bybel oop geslaan

My toppie het my gewys waar kom ware krag vandaan

Ek isi kwaad vir jou nie dit kan jy verseker is

Na ek gelees het van Jesus en Petrus

En dankie vir wat jy gese het in daai brief

Erens in jou hart moet jy weet iemand het jou lief

So gaan voort alles van die beste hoop jy strewe bratjie

By the way ek wou nog nooit jou lewe vat my gazi

Op ons numbers het ek nooit na jou gepunch nie gazi

Jys inner circle Agemi jy ken die situasie

My boetie ek en jy gaan lank terug

Ma ek gaan aanstap dan loop ek met ‘n mes in my rug

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede is

Stel ek myself gerus in dit

Voorspoed met als jy bly altyd my bra

Die eerste number wat ek lank gevat het om kla te maak

Omdat ek gecheck het ek jy sal die hele bou af blaas

En as jy nie rap nie is cool ma jinne my bra ons is lank bra’s

Ma hoekom is die bou nou common as ek en jy nou conversation maak

As ek jou vra en dans dit messed up, is effed up

Silence maak die vra vraer ok check: wat?

Ek weet die porsies vali nie nca nie

Imagine jy praat soos die met jou jare se bratjie

Ma gazi, ek gaan aan met wat ek maak hie

So wen of verloor is ek ‘n voorbeeld vir die nasie

Ek sê doen jou ding

Moenie net da staan en praat nie

Moenie op gee as mense dink dat jy dit nie gaan maak nie

Moenie gaan vir ‘n ding en agter na check jy sali kan staan nie

Baie van onse mense like praat van hy was dit, was die, of hy sou dit of hy sou

die

Of hy wil dit of hy wil die

Altyd ‘n ampere dit of dai ma nooit sal jy hoor ek is dit of die

MC Early en Agemi, Earl and Agemi was ‘n groep

21 gun salute

Hai was die super troop

Ons het die ding geruk

Ons van een van die bestes

Ma ek is Early B en uh… Aangename kennis

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede is

Stel ek myself gerus in dit

Voorspoed met als jy bly altyd

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede is

Stel ek myself gerus in dit

Voorspoed met als jy bly altyd bra

Перевод песни

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan ​​dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Stel ek self gerus in dit

Solank jy net tevrede є

Voorspoed als jy bly altyd my bra

Dies maklik die seerste en die realste track wat ek ooit gespit het

Om ernstig te wees dis ‘n track wat ek nooit wou druk het

Van erens in my bors het daar iets hie binne geruk toe ek gehoor het jy wou

split dit en nooit wee saam wou spit het

Dis die lewe die, niemand het ons gesê dit gaan maklik weesi

Дякую, al daai talks toe MC van ons af weg breek bri

Onthou dit nog soos gister

Ek weeti hoe kan dit nie by jou kleef nie

Jy was die een wat gesê het al beteken dit jou lewe jy gaan dit deur stick

Тож ще раз

Мені сумно подумати, що ми маємо це , як ви можете зробити резервну копію і зв’язатися

Як той бюстгальтер, який ти сказав мені, що у тебе є мій бюстгальтер на спині

Was dit manet vir die tracks bra

Nous ek alleen op ‘n track jinne Thank bra

'n boetie is 'n boetie'n boetie stays 'n boetie

Але 'n boetie не дозволяйте хлопцям стояти на самоті

Maar ‘n boetie bly ‘n boetie dies vir een en elke boetie

Трусики змінюються…

Я просто подумав повідомити вам

Dat ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan ​​dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede є

Stel ek self gerus in dit

Voorspoed als jy bly altyd my bra

En dies dieper як «n номер».

Dieper het ek gekrap om die gevoel te haal wuh

Verby die trane, slaap lose nagte

Мій dankie gebedens draai nou na klagte

Op my knieë soos Here U weet ek prys U

Боже, мій Вейдер, як не помре, не зміниться

U het gese dat ek gaan teespoed erens kry hie

Ma Here nee asseblief Here nie hy nie

Na my gebed het ek Bybel oop geslaan

My toppie het my gewys waar kom ware krag vandaan

Ek isi kwaad vir jou nie dit kan jy verseker is

Na ek gelees het van Jesus en Petrus

En dankie vir wat jy gese het in daai brief

Erens in jou hat moet jy weet iemand het jou lief

Тож gaan voort alles van die beste hoop jy strewe bratjie

До речі, ek wou nog nooit jou lewe vat my gazi

Опціональні числа het ek nooit na jou gepunch nie gazi

Внутрішнє коло Jys Agemi jy ken die situasi

My boetie ek en jy gaan lank terug

Ma ek gaan aanstap dan loop ek met 'n mes in my  килим

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan ​​dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede є

Stel ek self gerus in dit

Voorspoed als jy bly altyd my bra

Die eerste number wat ek lank gevat het om kla te maak

Omdat ek gecheck het ek jy sal die hele bou af blaas

En as jy nie rap nie is cool ma jinne мій бюстгальтер — lank бюстгальтер

Ma hoekom — die bou nou звичайний як ek en jy nou talk maak

Як ek jou vra en dans dit заплутався, вичерпано

Silence maak die vra vraer ok перевірте: що?

Ek weet die porsies vali nie nca nie

Уявіть, jy praat soos die met jou jare se bratjie

Ma gazi, ek gaan aan met wat ek maak hie

Тож wen of verloor is ek ‘n voorbeeld vir die nasie

Ek sê doen jou ding

Moenie net da staan ​​en praat nie

Moenie op gee as mense dink dat jy dit nie gaan maak nie

Moenie gaan vir ‘n ding en agter na check jy sali kan staan ​​nie

Baie van onse mense, як praat van hy, був dit, was die, of hy sou dit of hy sou

померти

Of hy will dit hy will die

Altyd ‘n ampere dit of dai ma nooit sal jy hoor ek є dit of die

MC Early en Agemi, Earl and Agemi був ‘n group

21 гарматний салют

Хай був супер військом

Ons het die ding geruk

Ons van een van die bestes

Ма ек — рання Б е е… Аангенаме кенніс

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan ​​dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede є

Stel ek self gerus in dit

Voorspoed зустрів als jy bly altyd

Ek gaan deur dit druk

Maaki saak hoe seer dit is

Verstaan ​​dis hoe die lewe is

Ek gaan my way, jy jou way

Al hoe verkeerd dit is

Solank jy net tevrede є

Stel ek self gerus in dit

Voorspoed met als jy bly altyd bra

2+ мільйони текстів

Пісень різними мовами

Переклади

Якісні переклади всіма мовами

Швидкий пошук

Знаходьте потрібні тексти за секунди