Woestersous - Snotkop

Woestersous - Snotkop

  • Рік виходу: 2016
  • Мова: Африкаанс
  • Тривалість: 3:42

Нижче наведено текст пісні Woestersous , виконавця - Snotkop з перекладом

Текст пісні Woestersous "

Оригінальний текст із перекладом

Woestersous

Snotkop

As jy kom kuier

Maak jy my suiker

'n bietjie onstabeliel

Dan eet ek tjoklits

As jy my vasdruk

Raak ek net koorsig

Brand soos Tabasco sous

Hier in my are

Jy gee my kilojoules

Maar dit is alles cool

Ek smaak jou stukkend soos woestersous

Soos bacon, eiers en jam op toast

Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou

Maak jy my honger vir meer van jou

Ek is verslaaf aan jou soos aromat

Jy smaak soos melktert hier in my bek

Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

Maak jy my net soveel meer lus vir jou

(Lus vir jou 2)

As jy my French kiss

Raak dit fantasies

Ek soek jou hotcross buns

Vergeet van Banting

As ons karfoefel

My pols raak tjoepstil

Kan jy die dokter bel?

Jy smaak soos vetkoek

Jy gee my carbo load

Maar ek sien glad nie fout

Ek smaak jou stukkend soos woestersous

Soos bacon, eiers en jam op toast

Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou

Maak jy my honger vir meer van jou

Ek is verslaaf aan jou soos aromat

Jy smaak soos melktert hier in my bek

Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

Maak jy my net soveel meer lus vir jou

Tim Noakes sê ek eet te veel

Maar ek nie hy verstaan nie nee

Ek het klaar gespeel

Want jou lyfie stoot my cholesterol op

Proe net so lekker soos Jelly Tots

Weigh Less dink ek skep te veel

Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel

Want jou lippies maak my belt te styf

En ek doop jou in my kofdie soos boere beskuit

Ek smaak jou stukkend soos woestersous

Soos bacon, eiers en jam op toast

Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou

Maak jy my honger vir meer van jou

Ek is verslaaf aan jou soos aromat

Jy smaak soos melktert hier in my bek

Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

Maak jy my net soveel meer lus vir jou

Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

Maak jy my net soveel meer lus vir jou

Lus vir jou 2

Інші пісні виконавця:

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

Нові тексти та переклади на сайті:

2+ мільйони текстів

Пісень різними мовами

Переклади

Якісні переклади всіма мовами

Швидкий пошук

Знаходьте потрібні тексти за секунди