Нижче наведено текст пісні Plat Plaasmatras , виконавця - Snotkop з перекладом
Оригінальний текст із перекладом
Snotkop
Ek is nie vreeslik fancy nie, ken nie Dirty Dancing nie
Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»
Jy’s so lekker soos my ma se kos, vir jou maak ek my litte los
Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»
En op my stoep gaan ons nie koekies bak nie
En om die hoek gaan ons nie doekies omdraai
Ek smaak jou te kwaai
As ek jou vat, vat, vat ek jou nie fliek toe nie
As ek jou vat, vat, vat ek jou nie dorp toe nie
As ek jou vat, hooo-weee-hooo
Vat ek jou vas, op die plaas se matras
(Plaasmatras)
Daai plaasmatras, sal jou verras
Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
Daai plaasmatras, sal jou verbaas
So hou net vas aan daai plat plaasmatras
(Plaasmatras)
My gras is ook nie groener nie, vang nie rides in Uber nie
Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»
Ek bench nog nie 80 nie, my bakkie’s ook nie haastig nie
Maar ek sê: «sho, sho, sho», jy’s 'n freaky bietjie «joh, joh, joh»
En in die skuur gaan ons nie tande tel nie
Agter die muur gaan ons nie stokkies draai-draai
Ek smaak jou te kwaai
As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie
As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie
As ek jou vat, hooo-weee-hooo
Vat ek jou vas, op die plaas se matras
(Plaasmatras)
Daai plaasmatras, sal jou verras
Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
Daai plaasmatras, sal jou verbaas
So hou net vas aan daai plat plaasmatras
(Plaasmatras)
En as daai matras te plat is, dan’s daar nog altyd die plaasdam
En as die plaasdam te koud is, vat ek jou doer na die soutpan
Sho, as ek jou in die koöperasie weer raakloop
Joh, gaan ek vir ons 'n warm bersie koop
As ek jou vat, vat, vat ek jou nie fliek toe nie
As ek jou vat, vat, vat ek jou nie dorp toe nie
As ek jou vat, hooo-weee-hooo
Vat ek jou vas, op die plaas se matras
Daai plaasmatras, sal jou verras
Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
Daai plaasmatras, sal jou verbaas
So hou net vas aan daai plat plaasmatras
(Plaasmatras)
So hou net vas aan daai plat plaasmatras
(Plaasmatras)
Snotkop, Karen Zoid • 2016
Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
Пісень різними мовами
Якісні переклади всіма мовами
Знаходьте потрібні тексти за секунди